Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Jan de Wet Lofkleuter lof-tassie bestaan uit 'n inkleurboek, 'n aktiwiteitsboek, 'n gebede-inkleurboek, plakkers, 'n plakkerboek en 'n legkaart. Dis perfek om al die Lofkleuter-produkte in te bere. Die aktiwiteite is ontwerp om saam met Lux Verbi.BM se Jan de Wet Lofkleuter-Bybel gebruik te word en sal kleuters ure lank sinvol besig hou.