Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die gewilde, klassieke kinderverhaal kry nuwe lewe in hierdie splinternuwe animasie-weergawe propvol pret en vermaak.
Jan het ’n lewendige verbeelding en sy ma kla dat sy kop gedurig in die wolke is. Sy vra hom om hulle koei op die mark te gaan verkoop omdat dinge maar broekskeur gaan. Jan verruil die koei vir vyf boontjies. Sy ma is nie beïndruk nie en gooi hulle by die venster uit.
Wanneer daar oornag ’n reuse-boontjierank langs die huis opkom, het Jan die kans om regtig in die wolke te wees.
Hy klim die boontjierank uit tot waar die ding bo die wolke uitkom. Daar beland hy in die kasteel van ’n humeurige reus en sy goedhartige vrou.
Dis hier waar die avontuur begin en hy vir sy lewe moet vlug. Maar dit gee hom ook die kans om sy lankverlore pa te red.
ALL MY ITEMS ARE ORIGINAL. Please also view my other listings: http://www.bidorbuy.co.za/seller/483910/Nhicho Please place Christmas orders EARLY.