Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dat 'n taal feitlik in dieselfde tydsbestek, twee woordkunstenaars van die kaliber van Jan Spies en Tolla van der Merwe kon oplewer is besonders.
Dat albei die storievertellerskuns beoefen het met die klem op humor, is merkwaardig. Afrikaans is dan seker ook die enigste taal waar die vertel van humoristiese stories uiters gewild is.
Hulle is nie meer met ons nie maar op hierdie DVD is ‘n keur van die beste stories en vertellings van die twee grootste eksponente daarvan- Jan Spies en Tolla van der Merwe.