Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met tekeninge deur Francois Krige. Tafelberg Uitgewers, Derde druk 1965. Hardeband met stofomslag, 182 bladsye. Goeie toestand. Die binding het voor-in 'n kraak van 50mm. Op p.50 is 'n kolletjie papier skade van 15mm. Hier en daar is 'n klein penmerkie en daar is een sin in pen ingeskryf. Posgeld na enige plek in Suid-Afrika is R20.