| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag, 258 bladsye.
Netjiese toestand. Enkele roeskolletjies heel agter-in. Geen inskrywings. Die binding is goed en die bladsye netjies en skoon.
Die bundel is uitgegee by geleentheid van die 60ste verjaarsdag van die skrywer op 14 November 1980. Al die verhale van Jan Rabie se drie kortverhaalbundels, Een en twintig, Dakkamer en Agterplaas en Die roos aan die pels is hierin opgeneem. n Verdere sewetal kortverhale is vir die eerste keer gepubliseer.
