This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain4150

Similar products

Jan Smuts: Afrikaner Sonder Grense
Sold

Jan Smuts: Afrikaner Sonder Grense

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
24980
Bob Shop ID
647927325

JAN CHRISTIAAN SMUTS WAS 'N SOLDAAT, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans skynbaar 'n leierskapsvakuum.

In Afrikaner sonder Grense voer Richard Steyn aan dat ons hierdie indrukwekkende kryger-staatsman se lewe en denke moet herbesoek, omdat daar soveel te leer is uit sy merkwaardige prestasies.

Di hoogs leesbare boek ondersoek onder meer Smuts se rol as politieke leier en as adviseur van wreldleiers, sy geestelike en intellektuele lewe en sy verhoudings met vroue. Sy unieke bydraes op 'n verskeidenheid ander terreine, insluitend botanie, bewaring en filosofie, word ook bespreek.

Afrikaner sonder Grense skram egter nie weg van die teenstrydige in Smuts nie. Hoewel hy een van die argitekte van die Verenigde Nasies en 'n groot kampvegter vir menseregte was, het hy die swart meerderheid by die politiek van die land uitgesluit.