Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
JAN SMUTS die Afrikaner deur Piet Meiring (1e uitg 1974). A5, hardeband met stofomslag, 202 bls. Stofomslag effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Boek is verkeerd gebind.... bls 193 tot 202 word agter herhaal... boek is dus nie volledig... 'n unieke bindfout - die een Bl 202 is gekreukel. Hoofstuk 28 en 29 nie in boek. Oranje highlights op 3 bladsye.