This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
hermanvn55 1 × R31.00
14 Nov 11:24
Runners-up
Annie73711517 1 × R27.00
13 Nov 12:13
Planx1428 1 × R11.00
14 Nov 09:34

Similar products

South African National Party - Jan 1998 Newsletter
Secondhand
R55.00
Jan Dingemans Abstract Painting
Secondhand
R4,980.00
AUTOGRAPHED / SIGNED - JAN-ERIK WIKSTROM SWEDISH PUBLISHER AND POLITICIAN
Secondhand
R680.00
Post WW2 - New Year 1945 - tin inscribed Mrs Smuts
Secondhand
R65.00
JAN SMUTS. DRIE VERSKILLENDE LAPELWAPENTJIES. Tweede Wereldoorlog.
Sold

JAN SMUTS. DRIE VERSKILLENDE LAPELWAPENTJIES. Tweede Wereldoorlog.

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R31.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
crw4
Bob Shop ID
81368420


afbeelding van 3 Smuts lapelwapentjies.

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGIn hierdie lot word drie tweede wereldoorlog lapelwapentjies wat in verband staan met Jan Smuts saam verkoop. Twee het die afbeeldings van Jan Smuts en die derde een die 'V' van 'Victory' Sien verdere afbeeldings met hulle beskrywings onder vir meer besonderhede en vra 'n vraag indien daar enigiets is waaroor u onseker is.
TOESTANDHierdie drie wapentjies is in baie goeie toestand en is sonder slytasie.
NOTAS
Interessante Afrikana - versamelingitems uit 'n amper - vergete geskiedenistydperk. Jan Smuts se Verenigde Party regering moes 'n oorlog voer binne en buite Suid - Afrika tydens die tweede wereldoorlog en Smuts propaganda was baie belangrik omdat die soldate wat die land verlaat het om elders in Afrika en Europa te gaan veg bekom moes word uit vrywilligers. Binne Suid Afrika was daar baie teenstand teen die oorlog en baie persone wat nie teen Duitsland wou oorlog voer nie is geinterneer in verskeie kampe. Die Smuts regering het heelwat tyd en koste bestee aan hierdie propaganda en hierdie lapelwapentjies was deel van die poging om patriotisme en steun vir die oorlogs aan die kant van Engeland te bevorder.

 

 

verdere items op veiling
EK HET 'N AANTAL INTERESSANTE MEDALLIONS EN WAPENTJIES OP HIERDIE 'CRAZY WEDNESDAY' VEILING. KYK OOK NA DIE ANDER, WANT EK KOMBINEER ITEMS VIR AFSTUUR EN DAAR IS GEEN VERDERE POSGELD BETAALBAAR INDIEN U MEER AS EEN MEDALLION / WAPENTJIE KOOP NIE.

 

 

smuts en V
'n Koper lapelwapentjie met die Afbeelding van Smuts en die 'V' vir 'Victory'.
V wapentjie
'V' lapelwapentjie. Churchill se 'Victory' teken is ook deur die Smuts regering aangeneem en is veral tydens die tweede helfte van die tweede wereldoorlog gebruik om die gevoel van pariotisme aan te wakker.
Ovaal Smuts wapentjie
'n Ovaal wapentjie met die afbeelding van Smuts. Die datum op die wapentjie (4 September 1939) is baie interessant. Dit was die datum waarop Genl Hertzog bedank het en Jan Smuts vir die tweede keer eerste minister geword het. Op daardie dag het die SA Parlement gestem vir of teen deelname aan die Tweede Wereldoorlog en die mosie vir deelname is met 80 stemme teen 67 aangeneem. Hertzog het uit proses bedank en Smuts, as onderleier van die Verenigde Party, het eerste minister geword.
saam met 'n vuurhoutjiedosie.
Die wapentjies saam met 'n vuurhoutjiedosie om 'n idee te geen van relatiewe dimensies.

SHIPPING COST

R26 IN SOUTH AFRICA. FOR OTHER COUNTRIES THE POST OFFICE PARCEL RATE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

See more
Satin Padded Hangers for Delicate Wedding Dresses Silk Hangers with Anti-rust Swiveling Chrome For
New
R417.00
8pcs Mount Pin Holder for Intel Socket Lga 775 Cpu Heat Fan Cooling
New
R304.00
CRAIG JAMESON `SHARKS` - 2010 BIG BALL RUGBY COLLECTION - `LEGEND` TRADING CARD TS37
New
R16.00
Red Carbon Fiber Overhead Lamp Panel Trim Cover for 8Th 2006-2011
New
R402.00

Customer ratings: 1 ratings

Alles veilig aangekom en uitstekend verpak. Baie dankie!
28 Nov 2012