Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie skaars. Die biografie van Jan van Riebeeck deur die bekende C Louis Leipoldt, die eerste biografie in Afrikaans oor Van Riebeeck. Uitgegee in 1938 deur Nasionale Pers in sy “Ons Geskiedenis-Serie”. Hardeband, 264 bladsye met swart & wit foto's. Baie goeie toestand. Posgeld R50.