Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Dispatched within 3 business days.
Human & Rousseau, 2010. In baie goeie toestand.
Haar lewe het die belofte ingehou van 'n feëverhaal, 'n bevoorregte kinderlewe, 'n tienerikoon, deel van die glanswêreld van die rykes, die aanbiddende media en die filmwêreld.
Janie se ontmoeting met Beltrami word in besonderhede beskryf, vanaf die onmiddellike vonk wat daar tussen hulle was toe hulle omtrent veertig sekondes net in mekaar se oë gestaar het. Sy het tydens die eerste ontmoeting (‘n ete aan huis van haar ouers) al aan haar ma gesê dat “sy met hierdie man gaan trou”. Hoewel Beltrami se Engels nie waffers was nie, en sy nie op daardie stadium eintlik Portugees óf Italiaans magtig was nie, het dit die romanse klaarblyklik nie gehinder nie.
Kort voor lank was sy in Portugal, waar Beltrami se hoofwoning was, om vir hom te kuier – en kort daarna het hulle halsoorkop getrou.
Die grootste deel van die boek word gewy aan hulle stormagtige huwelik en die grootskaalse vergrype van dié superryk glanspaartjie. Nie lank na hulle trou nie, het Beltrami se dwelmmisbruik reeds begin, maar aanvanklik was dit onder beheer en het dit nie hul verhouding belemmer nie.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.