Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2007. Heruitgawe van 1993 se "Die wat wen". Sagteband, 338 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
Die inhoud is onveranderd, maar hierdie uitgawe bevat 'n nuwe voorwoord en epiloog, sowel as omvattende indekse en 'n naamlys van almal wat in diens van die Suid-Afrikaanse Weermag gesterf het. "Die wat gewen het" is 'n leesbare boek en onmisbare bron vir enigeen wat in die Koue Oorlog en Suid-Afrika se rol in Angola en Namibie belangstel.