Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Januarie-suite deur Antjie Krog Digbundel
Gedigte van Antjie Krog met ‘n musiek –tema. Die gedigte kan as swaarmoedig beskryf word en sommige soos:”’n bundel vir aborsie” ‘n hartbrekend,
Human en Rousseau Uitgewers 1980 uitgawe, 60p.
Toestand: hardeband, geen stofomslag, goeie toestand skoon. Merke op skutblaaie.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!