Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Japtrap
'n Verhaalbundel vir lesers tot ongeveer graad 10 met verklarende aantekeninge en vrae vir bespreking. Onder die 15 stories tel My Broer se Kraai deur Chris Barnard, Die Konsert van Alba Bouwer, Die Vuurdoop deur Margaret Bakkes, Die Vyfde Band deur Etienne van Heerden, Hoe Ry die Boere Sit-Sit So deur Hennie Aucamp en Lied oor Niemandsland deur Jan Rabie.
Tweede druk van 1984, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Die eerste uitgawe het in 1979 verskyn.
Toestand: Goed. Blaaie effens vergeel.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm