Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die trauma van die âœhas beenâ ontsnap niemand nie. Die liggaam bly die gewildste prooi van tyd. Vir die hoogste bome wat die meeste wind vang, is dit dikwels pynliker en hierdie mense se opstand daarteen is pateties en vernederend. In Jasmyn word ân vervalle ou skoonheidsikoon, Beulah, genadeloos belig vanuit ân ongewone invalshoek: as prooi en as begenadigde. Die verstand wat in haar vervalle liggaam gehuisves word, is egter nog naaldskerp. ân Onverwagte erflating deur ân eertydse miljardêrminnaar word die hoogtepunt en afloop van die drama. Beulah erf R40 miljoen, mits sy ân minnaar werf wat ten minste 20 jaar haar junior is, ân verjongingsprogram voltooi met riglyne rakende dieet, plastiese chirurgie, sielkundige berading, hormoonmanipulasie en nuut geskepte ikoonstatus. Laasgenoemde word moontlik gemaak deurdat die oorlede minnaar geld nalaat om ân nuwe skoonheidseep, Beulah Jasmine, internasionaal vry te stel.
TITLE: Jasmyn
AUTHOR: Pieter Fourie
SKU: 9781869192600
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 05/09/2008
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 67
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm x 15 mm
WEIGHT: 140 gr