This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Jasper en die Ruimtemanne : C.F. Beyers-Boshoff
Secondhand
R45.00
SE WEER ? UITSPRAKE DEUR BEROEMDES, BERUGTES EN DIE WAT EERDER STILGEBLY HET ! - YVONNE BEYERS &
Secondhand
R70.00
Die Otters op die bosveldplaas: Boek 3 - DIRKS,C
New
R210.00
Jasper die rugbyheld deur C.F. Beyers-Boshoff
Secondhand
R69.00
Jasper die Rugbyheld - C.F. Beyers-Boshoff
Sold

Jasper die Rugbyheld - C.F. Beyers-Boshoff

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT1205
Bob Shop ID
459595017

Jasper die Rugbyheld - C.F. Beyers-Boshoff- 1974 - Hardebandin mooi toestand - Stofomslag toon ouderdomsverwante verweer - Intern skoon.

Hierdie is die tweede titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke!

Jasper het nog altyd geweet hy is lief vir rugby, maar hy het nie besef dat hy 'n rugbyheld sou word nie!

Christiaan Frederik Beyers-Boshoff (1926-1989) was 'n baie produktiewe skrywer wat veral vir sy Jasper-boeke onthou sal word. Hy het ook tientalle tydskrifverhale, kortverhale en ontspanningsromans geskryf. Hy het veral bekendheid verwerf vir radioverhale soos Ongewenste vreemdeling, Dans van die flamink en My liedjie van verlange. Twee van sy draaiboeke, Catch me a dream en Karate Olympia, is in Amerika verfilm en versprei. Hy het ook televisiedraaiboeke vir die Amerikaanse mark geskryf.

Recently viewed

See more
MOSFET H&L DRIVER SMD SOIC08 IRS21867SPBF
New
R25.39
SHOCK MOUNTING - ME2830 (TEKNOSA)
New
R1,249.00
CJ Beksul Luncheon Meat 200g
New
R80.61
Creality CR-PLA Filament 1kg - Rainbow
New
R495.00