Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leliesvlei se boere word deur skaapdiewe geteiken en die polisie sukkel om die skuldiges vas te trek. Jasper besluit dis die ideale geleentheid om sy speursin op die proef te stel â" hy wou tog nog altyd ân bobaasspeurder word. Kan hy die nodige inligting vir die polisie in die hande kry?
TITLE: Jasper Die Speurder: Boek 4
AUTHOR: C. F. Beyers-Boshoff
SKU: 9781485303787
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 106
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm