This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

SPEURDERS OP DIE SPOOR BEN CONRADIE 1977 EERSTE DRUK
R35.00
Trompie die speurder deur Topsy Smith
R49.00
Speurder teen speurder: Boek 7 - Jurgen Banscherus
R190.00
Speurder Kwaaikofski, Die aand van die blou kaalkoppe - Jrgen Banscherus
R100.00
Jasper die Speurder - C.F. Beyers-Boshoff
Sold

Jasper die Speurder - C.F. Beyers-Boshoff

1 was available / secondhand
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT310
Bob Shop ID
218463271

 Jasper die Speurder - C.F. Beyers-Boshoff - Hardeband met stofomslg - Oud-biblioteekboek.

Hier is ‘n reeks skoon en gesonde boeke — vol pret, humor en avontuur wat so reg in die smaak val van elke seun van 10 jaar en ouer, om nie eens te praat van Pa en Oupa nie.

Jasper is die kêreltjie wat so omgekrap raak as iemand na sy borselkop verwys as poenskop—en dan is daar Mossie die onverskrokkene — wat vir alles kans sien. Ons maak ook kennis met Giep - die versigtige (hy is nie bang nie, net versigtig) en die slimkop Ferdinand, wat byna altyd aan ‘n plan dink as die Viermanskap in die verknorsing verkeer.

Daar is ook Floors, die seun met die kwêvoëlkuif, en sy bende wat die wêreld vir Jasper en sy vriende warm maak.

Die skrywer ken die kuns om te skryf oor seuns vir seuns en het homself in hierdie reeks oortref.

Recently viewed

See more
FX-AUDIO FX-1002A TDA7498E 160Wx2 Digital Power HIFI Amplifier Au... (COLOR.: SILVERA | ADAPTOR: EU)
R2,040.00
Dynamic LED Mirror Turn Signal Lights Fit For Honda Accord CR-V HR-V Fit City
R885.00
1954 SA Union 1d Penny
R75.00 No bids
50 Pcs Pcb Smt Micro-usb Type B 5pin Female Socket Adapter Jack
R304.00