Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die agste titel in die Jasper-reeks. Jasper en Mossie kry die opwindende geleentheid om saam met n jaggeselskap Bosveld toe te gaan. Hulle slaap in tente maak koffie oor n vuur en hou snags wag sodat wilde diere nie die kampterrein binnekom nie.
TITLE: Jasper in die wildernis: Boek 8
AUTHOR: C.F. Beyers-Boshoff
SKU: 9781485303879
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/11/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 104
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr