Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die agste titel in die Jasper-reeks. Jasper en Mossie kry die opwindende geleentheid om saam met 'n jaggeselskap Bosveld toe te gaan. Hulle slaap in tente maak koffie oor 'n vuur en hou snags wag sodat wilde diere nie die kampterrein binnekom nie.
TITLE: Jasper in die wildernis: Boek 8
AUTHOR: C.F. Beyers-Boshoff
SKU: 9781485303879
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/11/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 104
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr