Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Leser skryf:
'n Verhaal van vele soorte: avontuurverhaal, grootwordvehaal, historiese verhaal teen die agtergrond van die vroeë negentiende eeu, misdaad-, spanning- en speurvehaal, en ten slotte ook liefdesvehaal. Nie noodwendig my gewone keuse van boek om te lees nie, maar ek is bly dat dit in my hand gestop is. Die Afrikaans van sewentig jaar gelede is skoon en heerlik om te lees, soms ouderwets en effens stram. Die skryfstyl val vreemd op, veral die wisseling tussen teenwoordige en verlede tyd, maar tog val die dialoog dikwels heel natuurlik op die oor. "