R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Jasper op Hoerskool - CF Beyers-Boshoff - 1977 - Van der Walt - Hardeband metstofomslag steeds in baie mooi, skoon en stewige toestand.
Japer is die kêreltjie wat so omgekrap raak as iemand na sy borselkop varwys as poenskop, en wat saam met die ander drie lede van die Viermanskap, Mossie, Giep en Ferdinand, in meer as hulle regmatige aandeel aan avontuur betrokke raak.Saam soek hulle na 'n klein seuntjie wat wegraak, en saam voer hulle kleilat-oorlog teen Floors se manne. Hulle vang saam skaapdief, en hiervoor word hulle beloon; op dieselfde dag proe hulle hoe dit smaak om te rook, en hieroor word hulle gelooi.