Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
11 Jasper boeke, almal "ex library" met die gewone biblioteekmerke, sakkies, stempels en tape. Kyk asb. na die fotos.
Hardeband met stofjasse, stofjasse beskerm deur dik bib plastiek, boeke minof meer in dieselfde toestand en redelik goed vir oud biblioteekboeke.
1. Jasper op Hoërskool.
2. Jasper die rugbyheld.
3. Jasper se plaasvakansie.
4. Jasper die speurder.
5. Jasper en die ruimtemanne.
6. Jasper die atleet.
7. Jasper speel toneel
8. Jasper in die wildernis
9. Jasper op kosskool.
10. Jasper in gevaar.
11. Jasper se sirkus- avontuur.
Die Posgeld vir hierdie item is R 40-00