Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van die gewilde reeks. Hierdie is die derde titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf want dit is 'n boek om te lees en te herlees.
TITLE: Jasper se plaasvakansie: Boek 3
AUTHOR: C.F. Beyers-Boshoff
SKU: 9781485303725
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 15/03/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 104
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 125 gr