Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ongewone dinge wat gewone mense oorkom. Staaltjies oor snaakse en hartseer stories noue ontkomings, vergissings, toevallighede, drome , poetse, verleetnhede, dronk bobbejane, brandkeel volstruise, swyende hoenderhane, slange op snikhete somerdae in turksvybosse, mossieneste. Met Bronneverwysing uit Huisgenoot, Die Burger, Kerkbode.
Tafelberg sagteband met kortverhale goed gebind skoon wit bladsye, eerste lee endbladsy verwyder, 'n voutjie aan voorkant van omslag, 150 bladsye.