| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Publisher- Human & Rosseau, 1960
Description- Good condition
Binding- Hardcover with DJ
Dust Jacket- Good condition
Dimensions- 17.8 x 12.7 cm (A5), 103pp
Jeanne dArc heks of heilige ? Dit was die strydvraag in haar eie tyd. Vandag weet ons dat sy net n eenvoudige boeremeisie was, besiel deur wat sy as die opdrag van God beskou het, en dat sy hierdie opdrag om Frankryk van die Engelse oorheersing te bevry met ongelooflike moed en toewyding nagekom het. In hierdie boek vertel Annett van Battum die merkwaardige verhaal van hierdie moedige dogter op besielende en verstaanbare wyse. Tegelykertyd kry ons n lewendige beeld van die laat Middeleeuse wêreld waarin Jeanne dArc geleef het.

WE HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE ICON BELOW TO VIEW THEM.