Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n pragtige toestand - 10 Profisiee Wat Jy Nie Mag Ignoreer Nie. >>> Wat op aarde is aan die gang? Is die belangrikste studiegids om die toekoms te verstaan. Die boek sal jou motiveer om heiliger te leef en meer moeite te doen met evangelisasie. Dit is 'n moet vir elkeen vir wie Bybelse profesie nog altyd iets geheimsinnig en raaiselagtig was. Dit sal jou laat regop sit en help om sin te maak uit die onstuimige tye waarin ons leef.
*N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.