Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jerigo-krisis deur Andre Jansen Suid-Afrikaanse Avontuurverhaal EERSTE DRUK
Koeberg kragsentrale in Kaapstad en die gevaar wat dit inhou indien dit deur terroriste aangeval word, is die sentrale tema van hierdie spanningsverhaal.
Human en Rousseau, 1986 EERSTE DRUK. 173p.
Toestand: Hardeband geen stofomslag goeie toestand, geringe rakslytasie, ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad, maar verder skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R55
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.