Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lywige maar pragtige ou kookboek uit die jare 50, in baie goeie toestand. Fotos toon die algemene kondisie van, en geringe skade (inskripsies, kleefbandmerke en ligte randskade) aan, die eksemplaar.
Uitgewer : Outeur
4e Uitgawe, 1962
Taal : Afrikaans
Hardeband : 448 bladsye
Afmetings : 270 x 200 x 40 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik