Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Te veel mense word deur die Christelike godsdiens teleurgestel en kom dan nie by Jesus Christus uit nie.
Kom ontmoet die ware Jesus! Leer Hom in hierdie boek ken as die beginpunt van jou geluk, selfvertroue en innerlike vrede. Ervaar die liefde, genade en vergifnis wat Hy kan gee omdat Hy God is. Dit is net Hy wat alle pyn en seerkry kan genees. By Hom is alle mense welkom. Hy kyk nie na mense se status of die prestasies wat hulle behaal het nie.
Jesus is meer laat die historiese Jesus van die Bybel voor mense van vandag gestalte kry. Dit is nie 'n volledige geskiedenis van sy lewe en werk nie, maar lig die hoogtepunte uit sodat Jesus 'n groter werklikheid in mense se lewens kan word. Mense het God nodig - nie skynheilige godsdiens met uitputtende voorskrifte nie. Die dinge wat gelowiges doen wat mense van Jesus af weghou, word daarom in liefde uitgewys, nie as veroordeling nie, maar as aanmoediging vir almal wat waarlik die kerk van Jesus wil wees om Hm vir die wreld te wys.
Summary | Te veel mense word deur die christelike godsdiens teleurgestel en kom dan nie by Jesus Christus uit nie. Kom ontmoet die ware Jesus! Leer Hom in hierdie boek ken as die beginpunt van jou geluk... |
Author | Isak Burger |
Publisher | Carpe Diem Boeke |
Release date | 20140331 |
Pages | 219 |
ISBN | 1-4322-0353-3 |
ISBN 13 | 978-1-4322-0353-5 |