| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Jesus maak die storm stil
"...n Boek met kleurvolle, vrolike illustrasies met 'n stewige handvatseltjie om die boekie oral saam te vat.
Jesus maak die storm stil word eenvoudig oorvertel en is pragtig geïllustreer deur Gill Guile.
Die verhaaltjies is gebaseer op die Nuwe-Testamentiese vertelling van Jesus se wonderwerke (Markus 2 en Markus 4). Die boekie het 4 legkaarte met 16 stukkies elk. Kleingoed se vingertjies sal sinvol besig wees terwyl die stories van Jesus se wonderwerke voor hulle oë ontvou met ure se opvoedkundige pret..."
Formaat: Hardeband
Tweedehandse boek: Baie Goeie Toestand
Note. Whilst attempting to list all the defects, some minor defects might not have been listed. This could be due to the defects not being picked up