Jesus se radikale liefde verander ons wêreld
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: John H Yoder
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Jesus se radikale liefde verander ons wêreld deur John H Yoder
In vandag se samelewing staan mense tegelyk in afgryse en fassinering teenoor geweld. Die keuse vir gewelddadige verset om die skaal van mag gelyk te kry, is so aanloklik en word soveel geregverdig - ook gelowiges soek opreg rigting hieroor.
Nog min het 'n publikasie die tradisionele geloofsiening só uit sy gemaksone geruk soos Jesus se radikale liefde... Die ware evangelie is juis intens betrokke by samelewingsake - politieke mag, aansien en menseverhoudings. Yoder maak vir ons opnuut die hart van Jesus se boodskap, in sy bergpreek en die vroeë kerk se etiek, hieroor oop. Dit skets ook óns morele verantwoordelikheid: Laat die krag van die kruis in ons wêreld deurwerk - deur nie self na mag te soek nie, maar "die ander" met radikale vyandsliefde te ontwapen.
Jesus se radikale liefde is dwarsoor kerkverbande wêreldwyd erken as 'n waterskeidingswerk wat die ware evangelie weer by die politieke arena uitgebring het. Yoder se eietydse fokus daag ons elkeen uit - aan weerskante van die politieke spektrum - om Jesus se kruisboodskap weer ernstig op te neem. In die lig hiervan is die werk aangewys as die tweede beste godsdienstige boek van die vorige eeu, ná CS Lewis se Mere Christianity (in Afrikaans uitgegee as Doodgewoon Christen, deur Lux Verbi.BM).
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.