Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Walter Wangerin
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Enigmaties, ondeurgrondelik, sonder enige gemaak-ordentlike gesprekke; ten spyte van Sy misterie - of dalk juis as gevolg daarvan - het hierdie Jesus liefde sowel as ontsteltenis laat opwel in die harte van mense wat Sy pad gekruis het. Maria het gesien watter uitwerking Sy teenwoordigheid gehad het, hoe jongmense - mans en vroue - Hom sou aankyk met die blik wat 'n bruid in haar oë het wanneer haar bruidegom opdaag... Hulle gesigte het gelewe, gestraal van blydskap en lewensin.
"Maar in ander kon Maria duidelik sien dat haar Seun hulle onstel - eintlik bedreig. As Jesus Ja gesê het, moes hulle Nee sê. Sodra Hy iers onderskryf het, het hulle dit bevraagteken as ń morele vergryp.