Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jeugsangbundel uitgegee deur die Algemene Jeugkommissie van die NG Kerk.
Aanvanklik was twee kopieƫ van die bundel gelys, maar een het intussen verkoop.
Die oorblywende eksemplaar is in netjiese toestand. Daar is 'n hap uit die binneblad geskeur, seen foto.
Uitgewer : AJK
1e druk, 1984
Taal : Afrikaans
Sagteband met vinielomslag: 116 bladsye
Afmetings : 210 x 150 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik