Jinx  deur Celeste Slabber-Loriston

Jinx deur Celeste Slabber-Loriston

Secondhand 1 available
Indicative market price: R70.00
R60.00
14% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
648572527

Kondisie: Soos nuut (inskripsie deur skryfster)

152 bladsye


n Opwindende jeugverhaal vir meisies! As jy hou van toordery en towerspreuke, is hierdie die boek vir jou!

Zanelda Sellerman (Zantie) is die oudste dogter van n gesin van 7. Sy is die skool se atletiekster, maar wiskunde en wetenskap pootjie haar gereeld. Sy sien uit na haar Graad 9-jaar. Die Juniorbeker wag, Deon Steyn skryf vir haar liefdesgedigte en sy verslaan die vinnige Beverly Botha in die 400 m.
Maar toe verander alles met die nuwe meisie, Marita Meyer, wat almal betower met haar perfekte glimlag en illusies. Zantie se Graad 9-jaar lyk nou nie meer so eenvoudig nie. Onverklaarbare geskenke en ongelukke kom oor haar pad. Sy word gejinx. En sy wonder waarom juis sy?
Sy word deel van die wêreld van illusies en towerkrag. Dit is die enigste manier hoe sy almal vir wie sy lief is kan beskerm. Maar haar suiwer hart wen die stryd, sy oorwin die wêreld van kristalle en die kragte van die maan, en word beloon met liefde en vriendskap.

Add to cart

Recently viewed

See more
Car Interior Inside Door Panel Handle Pull Cover 3pcs Set for E70 X5
New
R540.00
TANZANITE PARCEL - 15 x ROUND FACET VIOLET BLUE - 1.065cts
New
R650.00 No bids
Lionel Ritchie - Can't slow down
Secondhand
R50.00
Epman EP-N55CP N55 Aluminium Charge Pipe
New
R4,200.00

Similar products

Saartjie deur Bettie Naude
Secondhand
R59.00
BUKS DEUR HOBSON (1935) KAROOVONDS DEUR SCHULER (GETEKEN DEUR DIE SKRYWER)
Secondhand
R150.00
Die ontsnapping deur G Sutherland
Secondhand
R30.00
Wie is Dit? Deur Louis Barnard
Secondhand
R45.00