Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dele l, Herinnering van taalstryd; II - Johannes van Wyk 'n historiese roman; III - Die Tweede Grieta; Deel V - Die eksentrieke Essie; Deel VI - Lucie met stukke uit Stompies; VIII (Lewe van David Christiaan de Waal - met kort geslagregister).
SES 1939 Nasionale Pers boeke, goed gebind, meesal skoon teksbladsye, merkie hier en daar, eerste en laaste endbladsye is ouderdomsverkleur en een lee verkleurde endbladsy het klein gaatjie in. Boeke goed vir hulle ouderdom maar allmal nie heeltemal vierkantig nie. (Sien asseblief fotos vir toestand).
POSGELD ingesluit vir Postnet of Poskantoor.