This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20115
Leading
EdwardThatch45 1 × R155.00
18 Jul 21:39

Similar products

AANDGESPREKKE OOR N VERVULDE LEWE IN DI - COETZEE,F
New
R396.00
J.M.COETZEE N` GESKRYFDE LEWE DEUR JC KANNEMEYER
Secondhand
R89.00
J. C. Kannemeyer: Langenhoven `n Lewe. Kaapstad, 1995
Secondhand
R120.00
Leipoldt deur J.C. Kannemeyer
Secondhand
R99.00
JM COETZEE - 'n Geskryfde Lewe. Deur JC Kannemeyer
Sold

JM COETZEE - 'n Geskryfde Lewe. Deur JC Kannemeyer

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R155.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
154328100

Hardeband met stofomslag. Splinternuut: Plastiekverpakking nog geseel. Meer as 1kg.

Al is die Nobelpryswenner J.M. Coetzee wereldwyd as romanskrywer en letterkundige bekend, was daar nog geen omvattende biografie oor hom nie. Vir J.M. Coetzee: 'n Geskryfde Lewe het J.C. Kannemeyer, wat veral vir sy Afrikaanse literatuurgeskiedenis in twee dele asook verskeie biografiee van Afrikaanse skrywers bekend is, die samewerking van Coetzee self gehad. Coetzee het onderhoude aan hom toegestaan, en Kannemeyer met familielede, vriende en kollegas in aanraking gebring. Coetzee het hom ook toegang tot ’n aansienlike aantal dokumente in sy private besit gegee. Voorts het Kannemeyer die geweldig omvattende literatuur oor Coetzee bestudeer en op inligting afgekom wat nie tevore ontgin is nie. Kannemeyer het hierdie biografie voor sy skielike heengaan op 25 Desember 2011 voltooi, en Michiel Heyns het dit uit Afrikaans in Engels vertaal. Die boek is 'n reis deur Coetzee se lewe, en begin met 'n ondersoek na sy geslagsregister. Daarna kom sy kinderjare in Kaapstad en Worcester onder die loep. Na 'n beskrywing van sy skooljare word sy loopbaan, van sy studentejare aan die Universiteit van Kaapstad en sy tyd as rekenaarprogrammeerder in Brittanje, uitgele. Hierna het hy sy doktorsgraad aan die Universiteit van Texas in Austin verwerf, en daarna was hy drie jaar lank 'n lektor aan die New Yorkse Staatsuniversiteit in Buffalo. Sy deelname aan vreedsame versetoptrede teen die teenwoordigheid van die polisie op die Buffalo-kampus het daarop uitgeloop dat sy aansoek om 'n visum vir verdere verblyf in daardie land geweier is, en hy moes na sy geboorteland terugkeer. Met sy terugkeer in 1971 is Coetzee as lektor in Engels aan die Universiteit van Kaapstad aangestel, en vir die volgende dertig jaar het hy 'n vermaarde akademiese loopbaan geniet. Onder meer was hy besoekende hoogleraar aan universiteite in die Verenigde State, en het hy ook talle lesings en voorlesings by 'n groot verskeidenheid konferensies en instellings gelewer. Sy eerste roman, Dusklands, het in 1974 verskyn, en is gevolg deur etlike romans wat hom as 'n vooraanstaande romanskrywer in Engels gevestig het. Vir die eerste keer openbaar hierdie biografie inligting oor 'n outeur wat nie net by uitsondering onderhoude aan joernaliste toestaan nie, maar ook baie swygsaam oor sy private lewe is. Die biograaf het 'n geleentheid gekry om talle wanopvattings wat steeds bestaan, reg te stel, en inligting te voorsien wat lig op die ontstaan en implikasies van die romans werp. Die biografie is in wese ’n onontbeerlike bron vir almal wat hulle met die werk van J.M. Coetzee bemoei. 

 

Recently viewed

See more
1954 Bloemfontein Convention Centenary FDC
Secondhand
R75.00 No bids
Juanita Du Plessis 10 jaar Platinum Treffers (4111)
Secondhand
R90.00
29% OFF
Outdoor Portable Telescopic Retractable Folding Stool
New
R199.00 R279.00
Powerful car turbo blower multi-function dust removal cleaning tool
New
R460.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie vir uitstekende diens! Groete
14 Aug 2014