Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste boek in Suid-Afrika oor Kerkbou vanuit gereformeerde gesigspunte van kerke in SA. Illus van kerke in SA oorsee met illus ook van gewelkonstruksies, motiewe ens. Boek is nie net bedoel vir argitekte nie maar ook vir predikante en kerkraadslede. Met Illus bv. van Middelburg Neo-Gotiese, Ou Rynse kerk op die Braak Stellenbosch, NG Kerk Koste - Neo-Bisantynese tipe, Bergt-en-dal Kappiekerk of tentboustyl, NGK Ritchie gebrandskilderde glas, orrelgalery, NGK Heuwelsig interieur, NGK Monument, Kraaifontein Noord ens ens.
1974 eerste uitgawe Sacum Beperk lang hardeband boek sonder stofomslag, goed gebind skoon bladsye, paar sagte potloodmerkies, 141 bladsye, Bibliografie ingesluit, boek wys min gebruik. R25 vir posgeld in Suid-Afrika vir boekie.