Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
CD and artwork in excellent condition. CD case will be replaced with a new one upon sale.
Jo Black (gebore Januarie 1982) is 'n Afrikaanse sanger van Pretoria. Jo het in Pretoria-Noord grootgeword en na skool in die konstruksiebedryf begin werk. Daarna begin hy sy eie inisiatief met die naam Be That Guy / Be That Girl, 'n beweging wat kinders help bou aan 'n positiewe houding, waarna hy sy musiekloopbaan begin.
Sy eerste enkelsnit Skepe word in Desember 2016 op YouTube vrygestel en bereik binne die eerste 5 maande 1 022 000 YouTube trefslae. Sy debuutalbum Skepe is op 31 Maart 2017 vrygestel