Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die roman van 'n stryder "Eines Kämpfer" 1941 oorspronklike Duitse roman is vertaal deur Manie Ackermann
Afrikaanse Pers Boekhandel 1964 eerste Afrikaanse ed. Blou hardeband wys gebruik op blou omslag, skade aan hoeke van omslag, duidelike teks, goed gebind 255 bladsye sonder omslag, bladsye effens vergeel, klein bietjie skade ook aan laaste paar bladsye se hoekies in kantlyn.