| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Book: Hardcover paperback size. 173 pages.1968 edition.
Die verhaal van Sir Percy Fitzpatrick se ondervindinge as jong prospekteerder en transportryer in die Oos-Transvaalse Laeveld van die tagtigerjare. Die hoofkarakter is egter nie die skrywer self nie, maar wel sy getroue hond, Jock.