Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Joe Niemand se Night of Light is die grootste dvd produksie wat nog in Suid Afrika aangepak is. met honderde sangers, musikante en tegnici is dit skouspelagtig verby. Dit was 'n ongewone waagstuk om die massiewe Coca Cola Dome in Johannesburg, wat die grootste binnehuisee arena in SA is,te gebruik vir die opname maar die skaal van die Night of light en die ongekende produksie kwaliteit is vasgevang op 'n dvd wat 36 kamera hoeke bevat en die volle konsert van meer as 2 ure. Hierdie is 'n geskiedkundige dvd wat die beste van Joe Niemand se musiek bevat en sluit verskynings in van Coleske op die immergewilde Words en 'n epiese weergawe van Trovato met Romanz. treffers soos Ek Sal Nie Bang wees Nie en A New Day van die film Faith Like Potattoes asook hoogtepunte. Die dvd sluit 'n 43 minuut Dokumentr in oor die beplanning en maak van Night of Light asook 4 musiekvideos. Daar is ligte oomblikke en tye wat 'n traan afgevee word, maar een ding is beslis: Night of Light sal jou vermaak, jou asem wegslaan en jou raak op 'n manier wat jou sal bybly.