Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op die voorste blanko bladsy is 2 vorige eienaars se name en daar is 'n stukkie afgeskeur aan die kant, so groot soos mens se pinkie - Boek andersins nog in 'n redelike goeie toestand. >>> Joelson se skryfloopbaan begin wanneer sy n kortverhaalwedstryd wen. Sy bundel haar Afrikaanse kortverhale in By Helam aan die rivier en ander verhale.