Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman

Secondhand
1 available
R37.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 24 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
613364715

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

Twaalfde druk, Tafelberg, 1975, Hardeband - Digkuns - 60 pp.

" Die epos Joernaal van Jorik kan op verskeie vlakke gelees word. Dit is oënskynlik die verslag van n spioen wat in oorlogstyd per duikboot aan die kus van Suid-Afrika afgelaai word, met die opdrag om verslag te doen oor alles wat hy waarneem en meemaak in hierdie vreemde land (wat natuurlik ook die lewenstaak van n digter is). Hierdeur word n spanningselement in die verloop van die gedig ingebou. Jorik leer die land en sy mense ken en word vasgevang in die politieke situasie en lewenswyse binne Suid-Afrika. Sy makkers moet hom aan die einde met geweld per duikboot wegvoer na sy eintlike vaderland, want hy voel hom een met die land en sy mense.

Die Jorik van die titel is afgelei van die digter se eie name (Diederik Johannes), wat n outobiografiese element suggereer, terwyl die figuur ook gesien kan word as n soort alleman. Die ervarings van Jorik kan dus teen universele agtergrond gesien word as onder andere die verhaal van die Afrikaner, gevorm deur sy eie en die wêreldgeskiedenis. Daar is ook n moontlike universele lesing, waar die epos die lewensloop van die mens uitbeeld soos hy in die gang van eeue sy verskyning maak, deel word van die aarde en eindelik na die apokalips weggevoer word vir rekenskap. Sy sendinggewer is onsigbaar, maar Jorik (of die mens) sal tog eindelik rekenskap van hulle aktiwiteite moet gee, wat sterk simbolies is van die Christelike sending aan die mens op aarde.

Ook die psigoanalitiese vind neerslag na aanleiding van veral Jung se kollektiewe bewussyn. Die gedig word eindelik n grootse visie van die Suid-Afrika van die veertigerjare van die vorige eeu, met die komplekse interaksies tussen man en vrou en politieke groeperings geskilder teen die agtergrond van die geskiedenis en geografie van die land en die wêreld.

Dit alles bereik Opperman deur middel van konkrete en elementêre woordgebruik en die gebruik van n eenvoudige heffingsvers, in kwatryne gerangskik. Die verhaal van Jorik word in vyf afdelings vertel.

Soos Van Wyk Louw se Raka is Joernaal van Jorik in Russies vertaal en deur professor John Harvey ook in Engels. In 1989 bewerk Roelof Temmingh die werk ook musikaal, waar die teks in sy geheel voorgelees word teen die agtergrond van n nuut gekomponeerde klankbaan. n Bandopname van die enigste uitvoering word in 2012 in n CD omskep. Ten tye van sy 65e verjaarsdag in 1979 word n faksimilee-uitgawe van Joernaal van Jorik onder die titel Galeie van Jorik uitgegee, waarin die ontstaan van hierdie belangrike werk uiteengesit word in verskillende weergawes en kritiese kommentaar van kollegas en vriende. " - WIKI

We combine postage, so do look at our other items on offer.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Die Verkrampte aanslag -- J. H. P. Serfontein
R59
When Smuts Goes: A History of South Africa from 1952-2010 : First Published in 2015 -- Arthur Keppel
R75
Teen winter en ontnugtering -- I.L. de Villiers
R38
English in Africa, Volume 12, Number 1, May 1985
R34
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Wardkiss Paints Advertising Pocket Knife - H. Fisher Sheffield - as per photo
R195 No bids

Similar products

Naaldekoker - D.J. Opperman
R60
R30 shipping
Groot Verseboek - D.J. Opperman
R180
Joernaal van Jorik - DJ Opperman
R35
R30 shipping
50% OFF
Voelvry - D.J.Opperman
R150 R300