Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman
Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman

Joernaal Van Jorik -- D.J. Opperman

1 available / secondhand
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
642124978

Toestand : Goed. 
       Eerste sagteband uitgawe, Agste druk, Tafelberg, 2004 - Digbundel - 62pp. ISBN 9780624024712.

"Die epos Joernaal van Jorik kan op verskeie vlakke gelees word. Dit is oënskynlik die verslag van n spioen wat in oorlogstyd per duikboot aan die kus van Suid-Afrika afgelaai word, met die opdrag om verslag te doen oor alles wat hy waarneem en meemaak in hierdie vreemde land (wat natuurlik ook die lewenstaak van n digter is). Hierdeur word n spanningselement in die verloop van die gedig ingebou. Jorik leer die land en sy mense ken en word vasgevang in die politieke situasie en lewenswyse binne Suid-Afrika. Sy makkers moet hom aan die einde met geweld per duikboot wegvoer na sy eintlike vaderland, want hy voel hom een met die land en sy mense.

Die Jorik van die titel is afgelei van die digter se eie name (Diederik Johannes), wat n outobiografiese element suggereer, terwyl die figuur ook gesien kan word as n soort alleman. Die ervarings van Jorik kan dus teen universele agtergrond gesien word as onder andere die verhaal van die Afrikaner, gevorm deur sy eie en die wêreldgeskiedenis. Daar is ook n moontlike universele lesing, waar die epos die lewensloop van die mens uitbeeld soos hy in die gang van eeue sy verskyning maak, deel word van die aarde en eindelik na die apokalips weggevoer word vir rekenskap. Sy sendinggewer is onsigbaar, maar Jorik (of die mens) sal tog eindelik rekenskap van hulle aktiwiteite moet gee, wat sterk simbolies is van die Christelike sending aan die mens op aarde.

Ook die psigoanalitiese vind neerslag na aanleiding van veral Jung se kollektiewe bewussyn. Die gedig word eindelik n grootse visie van die Suid-Afrika van die veertigerjare van die vorige eeu, met die komplekse interaksies tussen man en vrou en politieke groeperings geskilder teen die agtergrond van die geskiedenis en geografie van die land en die wêreld.

Dit alles bereik Opperman deur middel van konkrete en elementêre woordgebruik en die gebruik van n eenvoudige heffingsvers, in kwatryne gerangskik. Die verhaal van Jorik word in vyf afdelings vertel.

Soos Van Wyk Louw se Raka is Joernaal van Jorik in Russies vertaal en deur professor John Harvey ook in Engels. In 1989 bewerk Roelof Temmingh die werk ook musikaal, waar die teks in sy geheel voorgelees word teen die agtergrond van n nuut gekomponeerde klankbaan. n Bandopname van die enigste uitvoering word in 2012 in n CD omskep. Ten tye van sy 65e verjaarsdag in 1979 word n faksimilee-uitgawe van Joernaal van Jorik onder die titel Galeie van Jorik uitgegee, waarin die ontstaan van hierdie belangrike werk uiteengesit word in verskillende weergawes en kritiese kommentaar van kollegas en vriende. "  - WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Eet smaaklik in Potchefstroom
R60.00
L-Glutathione - 10g
R362.00
12-36V 105Db Auto Warning Siren Sound Signal Backup Alarms Horns Accessories Beeper Horn Vehicle Spe
R395.00
Motuc Complete Hurricane Hordak Masters Of The Universe Classics Figure He-Man
R1,295.00 No bids

Similar products

Periandros Van Korinthe -- D.J. Opperman
R40.00
Voelvry - D.J. Opperman
R105.00
Joernaal van Jorik - DJ Opperman
R35.00
Dolosse - D.J.Opperman
R90.00