Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Esme Euvrard (Bonegio) se stem is meer as 50 jaar lank op die radio gehoor. Daar is ook 'n foto van Dotman Pretorius en sy versameling in die boekie. Op die agterblad omslag is 'n skets van Albert de Jager (sien eerste foto hieronder)
November 1993 Makro boeke maandelikse geillustreerde grootdruk sagteband , 84 bladsye, goed gebind, skoon bladsye, 84 bladsye. daar is 'n klein skeurtjie in voorste sagteband omslag se onderste rant (sien tweede foto hieronder).