This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Die boere van transvaal en hul organsasie
R80
Die verhaal van Johanna Brandt -
R50
R30 shipping
Transvaal 1961-71, Die Groei en Vooruitgang van die Transvaalse Provinsiale Administrasie.
R130
R30 shipping
Die Verhouding Tussen die Boere, Engelse en Naturelle in die Geskiedenis van die Oos-Transvaal to...
R185
Johanna Brandt En Die Kritieke Jare in Die Transvaal 1899-1908 (Afrikaans, Paperback)
Johanna Brandt En Die Kritieke Jare in Die Transvaal 1899-1908 (Afrikaans, Paperback)
Johanna Brandt En Die Kritieke Jare in Die Transvaal 1899-1908 (Afrikaans, Paperback)

Johanna Brandt En Die Kritieke Jare in Die Transvaal 1899-1908 (Afrikaans, Paperback)

New
R77.00
Closed 5 May 23 11:56
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
RCPT-53-G020
Bob Shop ID
553845392
Johanna Brandt En Die Kritieke Jare in Die Transvaal 1899-1908 (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 4 - 8 working days



Daar bestaan min twyfel dat die mense wat die Anglo-Boereoorlog en die naoorlogse tydperk beleef het, veelbewoe maar ook avontuurlike jare meegemaak het. Aan die heldetydvak kan Johanna Brandt se naam gekoppel word. Sy was 'n merkwaardige vrou, besonder intelligent en met sterk leierseienskappe en buitengewone energie. Sy het haarself gesien as lid van die "aristokrasie van die volk". Gedurende die Anglo-Boereoorlog word sy betrek in die spioenasienetwerk van die Transvaalse geheime diens en haar woning word 'n skuilplek vir boerespioene. Vir 'n tyd lank is sy ook kampverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp. Na die oorlog neem sy as predikantsvrou 'n leidende rol in die opheffing van die verarmde Boerevrouens en help bou aan die geestelike vorming van 'n nasionale bewussyn en die emansipasie van die vrou. In later jare geniet sy groot bekendheid as die skryfster van Het concentratie-kamp van Irene (1905), The Petticoat Commando (1913) en Die Kappie Kommando (1913). Hierdie studie handel in hoofsaak oor Johanna se wedervaringe in haar twintigerjare, alhoewel sy byna 88 jaar oud geword het.

Features

SummaryDaar bestaan min twyfel dat die mense wat die Anglo-Boereoorlog en die naoorlogse tydperk beleef het, veelbewoe maar ook avontuurlike jare meegemaak het...
AuthorRita van der Merwe
PublisherProtea Boekhuis
Release date20041231
Pages180
ISBN1-919825-20-7
ISBN 13978-1-919825-20-5
Johanna Brandt En Die Kritieke Jare in Die Transvaal 1899-1908 (Afrikaans, Paperback) Picture 1Johanna Brandt En Die Kritieke Jare in Die Transvaal 1899-1908 (Afrikaans, Paperback) Picture 2

Customer ratings: 1 ratings

Very slow delivery. Ordered 9/04/23 and possable delivery on 26/04/23
15 Apr 2023