Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Johanna van Cas Wepener is n roman oor die dood van n vrou Johanna en haar impak op die mense rondom haar se lewens. Johanna is lesbies in n tyd waar dit in die George waar sy grootword en meeste van haar lewe woon nie sosiaal aanvaarbaar is nie.
TITLE: Johanna
AUTHOR: Cas Wepener
SKU: 9781485307907
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/10/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 208
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr