JOHANNES MEINTJES DAGBOEKE (2022/2023 UITGAWE, HARDEBAND, 318 bladsye)

New
-+
2 available
R600.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
XKO JOHANNES MEINTJES
Bob Shop ID
614425793

VERIFIED SELLER SINCE 2009; > 100,000 100% POSITIVE RATINGS : BUY WITH COMPLETE PEACE OF MIND

Discover the dazzling & magical world of superbly beautiful hand-made Czech art glass from the 1950s to 1990s with this link:

https://www.bidorbuy.co.za/seller/1252633/Bookfinder

JOHANNES MEINTJES - DAGBOEKE (2022/2023 UITGAWE; HARDEBAND; 318 bladsye)

Die skilder Johannes Meintjes (19 Mei 1923 to 7 Julie 1980) was ook 'n historikus en skrywer, onder meer van dertien dagboeke, waarvan nege dele ongepubliseerd gebly het. Meintjes het vier dele (drie Dagboeke en Jeugjare) self uitgegee deur sy Bamboesberg Uitgewery op Molteno.

Sy eerste dagboekinskrywing is op 13 Februarie 1941 in Dagboek Deel 1 (gepubliseer in 1961) en die laaste in Deel 12 (ongepubliseerd) op 5 Julie 1980, twee dae voor sy dood.

Meintjes se inskrywing 'Toe ek met die Dagboek begin het, het ek nooit besef dat dit my monument gaan wees nie. As die geheel ooit in een band verskyn, wie weet, kan daar maar taamlik gesny word...' (30 Januarie 1964 in Dagboek Deel IV, ongepubliseerd), was die uiteindelike motivering vir die 2023 publikasie getiteld Johannes Meintjes DAGBOEKE.

Al die dagboeke, gepubliseer en ongepubliseerd, is saamgebring om die verhaal van Johannes Meintjes se lewe in geheel weer te gee. Die fokus is op die mense wat hy ontmoet het, kommentaar oor politieke gebeure asook geloofsake. Daar is weggestuur van diep persoonlike, onsinnige of kwaadwillige opmerkings, terwyl vertellings oor sy uitgebreide sosiale aktiwiteite afgeskaal is. Die seer sake word wel aangeroer waar dit tersaaklik is. Waar gesondheids- of finansiële kwessies Meintjes se skeppingsvermoë beïnvloed het, word dit vermeld.

Hierdie boek is op 19 Mei 2023 (Meintjes se 100ste verjaarsdag) by die Stellenbosch Universiteitsmuseum bekend gestel. 

An English version of Meintjes' Diaries is underway and will be released as an eBook in due course. 

Posgeld : R30 via BobShop koerier. 


Die korrekte spelling van sy van is Johannes Meintjes - en nie Johannes Meintjies nie

More from this seller

View all
R30 shipping
JOHANNES MEINTJES - ANTON ANREITH SCULPTOR: A RARE OPPORTUNITY TO ACQUIRE A COPY OF THIS SCARCE BOOK
R3,000
R30 shipping
ANTON UYS (1947-) : `RITUAL`: SIGNED, DATED & NUMBERED ORIGINAL PHOTOLITHOGRAPH (ED 100)
R2,000
R30 shipping
33% OFF
A RARE & SOUGHT-AFTER SCULPTURAL VASE BY FRANTISEK VIZNER (1936-2011): A COLLECTOR`S ITEM FROM 1971!
R8,000 R12,000
R30 shipping
38% OFF
* A VERY FAMOUS & ICONIC DESIGN BY FRANTISEK VIZNER (1936-2011): A SUPERB COLLECTOR`S ITEM
R2,500 R4,000
Add to cart

Recently viewed

See more
R30 shipping
L1 10 in 1 Car Paintless Dent Dings Repair Tools Kit
R423.05
1972 Unknown Artist – Sound Power 4 - Vinyl, 12`, 33 RPM - Pop - Very Good Plus - With Damaged Cover
R69.99
R30 shipping
InkPower Generic Canon Ink CLI
R140.85
BSAC - 1896-97 Defin Issue - 3d Chocolate & Ultramarine - Single - Used
R30

Similar products

HEERDEN, Ernst van - Kleur van Donkerte: Verse 1942-1956 - (Pragtige 1ste Uitgawe Hardeband)
R44
R30 shipping
Die Dagboek van Johannes Meintjes, Deel 1
R340
R30 shipping
Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - Hardeband, Junior Uitgawe, Nasionale Boekhandel Beperk 1964
R250
Dagboek vir die man - J. A. (Johannes Abraham) Burger
R90