Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Pers Boekhandel - 1963. Hardeband sonder stofomslag. 184 bladsye. Goeie toestand. Die papier het verkleur. Die binding is goed. Naam van vorige eienaar voor-in, asook klein penstrepies. Klein tippex merkie op titelblad. Posgeld na enige plek in SA is R20.