Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
JOHANNES MEINTJES - SIEMBAMBA
'N VERSAMELING VERHALE, ESSAYS EN SKETSE
1971. Hardeband met stofomslag, 89 bladsye. Baie goeie toestand. Stewig gebind, netjies en skoon. Die stofomslag is verweer teen die rante en het 'n skeur teen die boonste hoek. Naam van vorige eienaar voor-in. Minder as 1kg.